Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Island Loft Apartments

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TH30 Saffron Lane, Thesen Harbour Town, Knysna, 6271, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thesen Island Loft Apartments bied selfsorg-solderverblyf in die middel van Thesen Harbour Town. Al die vermaak, feeste en prettige aktiwiteite is binne stapafstand en jy sal deel wees van die gegons en vakansie-atmosfeer. Daar is vermaak vir die hele gesin.

Verblyf word gebied in 2 solderwoonstelle op die boonste verdieping, Saffron Loft Apartment en Island Forest Loft. Die 2 woonstelle kan apart bespreek word of as 1 eenheid word deur dieselfde ingang bereik.

Saffron Loft Apartment het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en suite en volledig toegeruste kombuisie. 'n Sitkamer met TV en die solder het 'n patio met 'n piekniektafel.

Island Forest Loft voel soos 'n boomhuis met al die groenigheid op die venstervlak en is pragtig versier met Ardmore Singita, wat 'plek van wonderwerke' beteken, plakpapier wat 'n mens aan die pragtige Knysna-woud laat dink. Island Forest Loft het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en volledig toegeruste kombuisie.

Die gemeenskap op Thesen-eiland bied soveel en wanneer die son begin sak, gebeur iets besonders hier.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riegert V
5.0
Gerieflik en goeie waarde. Ek het heerlik by Thesen Island Lofts gebly. Dis uiters goed geleë tussen restaurante en winkels.
Des 2024
Margot E
5.0
Absoluut lieflik, nog mooier as die fotos. Dit was 'n lieflike plek, en stapafstand na alles. Ongelukkig raas dit net baie by Tapas vir die wat dalk v...
Sien meer
Mrt 2024
Angela H
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely enjoyed my stay and will definitely stay there again. Perfect location if you enjoy the buzz of people and being in the cent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Deborah M
Saam met lewensmaat
4.8
Will definitely be back. Loved our stay. Beautiful apartment with quality linen and appliances. A little bit noisy at times, but nothin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Barend J
Saam met lewensmaat
4.6
Uitstekend. Goeie fasiliteite en uitstekend toegerus. Lekker gebly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • TH30 Saffron Lane, Thesen Harbour Town, Knysna, 6271, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thesen Island Loft Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TH30 Saffron Lane, Thesen Harbour Town, Knysna, 6271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa053ffcd7d0e591babb50b67b36b83b00737787dd37f6451daf613846869f2c08d50cf4b629801659981a478ab254b8abb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 TH30 Saffron Lane Thesen Harbour Town 6271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.048567 23.048163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang