Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Zen Den

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durnford-laan 47, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Zen Den is in La Lucia, Umhlanga, geleë en is 'n pragtige en rustige verblyf wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Hierdie lieflike ruimte is ontwerp om 'n rustige toevlugsoord te bied vir diegene wat 'n gemaklike en ontspannende verblyf soek.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatgasstoof, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n balkon waar hulle kan terugsit, ontspan en die tuin-uitsigte sowel as die see in die verte kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Durnford-laan 47, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Zen Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durnford-laan 47, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA841686ef50f9e342b52840dc454b06e63284099387daac908afd319ea42e4b6c3c3081bd4655734d2ea7d6b7bc61b551624e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 47 Durnford Avenue La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.7541324 31.0531507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang