Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Woodpecker Guesthouse

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hill- en Kortstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Woodpecker Guesthouse is ideaal geleë in Ficksburg. Die gastehuis bied 'n rustige tuin vol waterkenmerke wat die oorvloedige voëllewe lok.

Verblyf word in 13 kamers gebied; 8 kamers kan 2 gaste op dubbelbeddens akkommodeer; 2 kamers het slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbel- en enkelbed; en 3 kamers bied slaapplek aan 4 gaste. Al die kamers het 'n en suite-stort of bad, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis.

Ons is sentraal geleë op die Maluti-roete, geleë tussen die berge van die Oos-Vrystaat. Die majestueuse Maluti's vorm 'n agtergrond van pers waas in die somer, en verander na sneeubedekte pieke gedurende die winter. Bo in die heuwels van die Maluti-berge is talle grotte met pragtige voorbeelde van San-rotskuns. Die dorpie Ficksburg is die poort na Lesotho en die Katsedam, wat beslis iets is om te sien. Ficksburg is vandag veral bekend vir sy jaarlikse Kersiefees, die oudste fees in Suid-Afrika, wat elke November plaasvind. Hierdie streek bied sy natuurlike skoonheid en onbeperkte moontlikhede vir buitelug-entoesiaste, soos 'n aandetevaart langs die Meulspruitdam, kunsvlieghengel in die bergstrome, vierwielmotorfietsry, ponieritte, voetslaan, en in die winter sneeuski in Lesotho.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
James G
Saam met vriende
5.0
Lovely stay. We had a wonderful stay. The breakfast was huge and delicious. The room setup was a little different than we expected, but...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Vivienne K
Gesin met tieners
5.0
Lovely, clean and well worth the price. It's a lovely place; unfortunately, we were only there overnight but will definitely return for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Brenda G
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and comfortable. On one of the coldest nights of the year, we had a wonderfully warm overnight stay at The Woodpecker Guesthouse. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Justin P
Besigheidsreis
5.0
Pleasant. Very welcoming owners and comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Mmalethabo S
Saam met lewensmaat
4.0
It was a good stay. The host was not aware of our booking until we arrived. The place is clean and nicely kept. The walls are too thin....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoek van Hill- en Kortstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink The Woodpecker Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hill- en Kortstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTk1YzJhLWM1YjctNGFkNC04MTM0LTlmNmQ1MWY0M2JmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 c/o Hill and Kort Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.866203488908 27.882886137434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang