The Whale's Tale Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 240 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Whale's Tale Guesthouse bied 'n manjifieke see-uitsig en is gerieflik geleë in Westcliff, tussen die Hermanus Nuwe Hawe en die middedorp. Die gastehuis bied maklike toegang tot die bekende kranspaadjie, waar 'n mens manjifieke natuurskoon van die see kan vind wat die kranse ontmoet, verskeie plantspesies en natuurlik die gesig van suidelike walvisse gedurende walvisseisoen.
Die kranspaadjie bied 'n skilderagtige, ontspannende stap na die middedorp waar jy 'n verskeidenheid restaurante, kunsgalerye, winkels en die bekende Ou Hawe sal vind.
Verblyf word gebied in 4 pragtig versierde slaapkamers, elk met lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en komplimentêre WiFi.
The Whale's Tale Guesthouse bied gratis parkeerplek, 'n buitelugvermaakarea en 'n buiteswembad waar gaste op die dek kan ontspan terwyl hulle die manjifieke uitsig oor die see geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Whale's Tale Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang