Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Villa Salt Rock

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garden-weg 8, Salt Rock, Ballitoville, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Villa Salt Rock is 'n semi-losstaande eenheid wat aan die subtropiese Dolfynkus in die ongerepte kusdoprie Salt Rock geleë is. Hierdie villa is net 200 m van Salt Rock se hoofstrand af.

Die villa is modern gemeubileer en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n onderdakstoep. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, luukse linne en sagte veerkussings. Hierdie slaapkamer het aparte dubbeldeure na die tuin.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met gehaltelinne en veerkussings. Albei slaapkamers het lugversorging en rakspasie.

Die gedeelde badkamer het 'n stort, 'n wasbak en toilet. Alle linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n gas- en elektriese stoof, dubbeldeuryskas, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv-pakket en Netflix in die sitarea. Daar is onbeperkte WiFi deur die huis en die leefarea se deure lei na 'n pragtige tuin.

Die eiendom is nie sigbaar van die straat of strand af nie en 'n natuurlike stroom vloei deur die tuin. Daar is 2 onderdakstoepe, een met sitplek en 'n eetarea en die ander een met 'n braai-area.

Daar is ook 'n orgideë-huisie. Gaste het toegang tot die hele selfsorg-villa, swembad, swembaddek en trampolien. Veilige parkeerplek word ook voorsien. Die eiendom het laserstraal-sekuriteit en Roboguard.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wouter R
Gesin met klein kinders
5.0
Een van die beste familie vakansies ooit. Ons het verskriklik lekker gebly. Die ligging is briljant, en die huis het meer as voldoende aan ons benodig...
Sien meer
Apr 2025
Mathilda S
5.0
Rustig en ontspanne met alles wat nodig is, die strand binne stapafstand. Ons het die vakansie terdeë geniet. Dit is 'n vakansiehuis waar alles goed d...
Sien meer
Feb 2025
Hannes B
5.0
Wonderlike plekkie om net te kan ontspan. Absoluut, wat 'n wonderlike plekkie so naby aan die strand. Pragtige tuin, en vriendelike gasheer.
Jan 2025
Markus B
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. It was a pleasant, comfortable experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marilize V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon, veilig, vriendelik en uitstekende gehalte. The Villa Salt Rock is 'n ongelooflike bestemming. Hierdie Villa is op die pragtigste erf...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Garden-weg 8, Salt Rock, Ballitoville, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Villa Salt Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garden-weg 8, Salt Rock, Ballitoville, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76fb1e79d393f914a7f83a9ab92a90e1e23205016f0744d69dbdd282639d6f346f56eed0cc483bb3b3c5e31536ac067ea258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 8 Garden Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.504625015545 31.233468309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011