Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View Swellendam B&B

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 10 Mei 2025. Bespreekbaar tot 24 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 24, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 R1 113 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The View Swellendam B&B is geleë in 'n lieflike deel van Swellendam met werklik manjifieke uitsigte tot in die majestueuse Langeberge, maar naby al die historiese geboue, museums en restaurante. The View Swellendam B&B is 'n liefdevol opgeknapte groot gesinshuis in 'n welige, gevestigde tuin waar gaste rustige ontspanning kan geniet.

Verblyf word gebied in 4 pragtig ingerigte en individueel gemeubileerde en suite-kamers wat almal berguitsigte het. Kamergeriewe sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Ontbyt word daagliks bedien.

Veilige parkeerplek en 'n braai-area is beskikbaar vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bergstraat 24, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink The View Swellendam B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
R 1 590 R 1 113
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 590
R 1 590 R 1 113
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 24, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT9SJLnPvTC93hMXGUP1fZWcVpLduvZivtsShYOEQkgdehYtzsA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 113 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 24 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016869188088 20.453852893855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang