The Urban Cabin
Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilson-straat 54, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Urban Cabin is 'n lieflike selfsorghouthuisie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hunters Home in Knysna. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na die Tuinroete, weg van die stadsgewoel.
Die oopplan-houthuisie het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele, en 'n eenplaatinduksiestoof buite toegerus. Daar is ook 'n kaggel met gemaklike sitplek, en WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste sitplek en 'n al fresco-eetarea geniet, asook 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante, met Knysna Central ongeveer 6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Liesl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Wilson-straat 54, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink The Urban Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilson-straat 54, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang