Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Train

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Train is 'n 1973-treinwa wat liefdevol gerestoureer is tot hoëgehalte-akkommodasie langs 'n 18m lange platform. Geleë in die skilderagtige dorpie Wakkerstroom, is gaste verseker 'n rustige verblyf by hierdie unieke verblyf.

Die trein het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die pragtig versierde leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware in. Van die kombuis af lei 'n Franse kaggel wat stadig ontbrand en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n uitkykdek met buitemeubels, die perfekte plek vir skemerkelkies terwyl jy kyk hoe die Vlei in die aandson skitter. Vir gaste wat wil verken, is die Wakkerstroom-vleiland met sy voëlskuile binne stapafstand, en Ossewakop is 9,8 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carel M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, die trein was een awesome lekker nostalgia om te ervaar. Dit was 'n aangename ondervinding en ons het met gemoedsrus gebly.
Feb 2025
Sylvia B
Saam met lewensmaat
5.0
Wow wow. Fantasties, baie netjies en skoon.
Feb 2025
Lizle D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en smaakvol. Dit was die heerlikste oorslaapplekkie in een van die mooiste klein dorpies in ons land. Die natuurskoon en rustigheid. Ons verbl...
Sien meer
Jan 2025
Carla L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and unique! What a wonderful and unique stay in a lovely town. We will definitely be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Michelle T
Saam met lewensmaat
5.0
‘n unieke en onvergeetlike ervaring! Dit was werklik ‘n unieke en onvergeetlike ervaring! Om in The Train te bly was soos om terug te stap in tyd terw...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink The Train het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badenhorst-straat 90, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ec6f298bcdfa8df5af3473e2707fcda6254498c162e5b4c31ee12a42f311ae8fd72d27c31bb711d6cc3013825ad91408ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.353943962156 30.139471058197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang