Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Thatch House on the Park

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Thatch House on the Park is 'n veilige, drieslaapkamer-, selfsorg-, semi-losstaande privaathuis in 'n stil doodloopstraat in Randburg. Die eiendom is ideaal geleë sowat 23 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en is naby alle geriewe en van die beste besienswaardighede wat Johannesburg kan bied.

Dié grasdakhuis het slaapplek vir 6 gaste, het 'n privaat ingang en bestaan uit 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2,5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, straalbad, wasbak en 'n aparte toilet; die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en deel die tweede badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke slaapkamer het ook 'n plafonwaaier en 'n lessenaar of spieëltafel.

Daar is ook 'n slaapklere-sitkamer bo en 'n privaat balkon van die hoofslaapkamer af wat oor die tuin en park uitkyk. Op die onderste verdieping het die goed toegeruste kombuis 'n yskas-vrieskas, 'n gasoond en stoof, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond en 'n spens met alles wat jy nodig het om 'n storm op te kook. Die sitkamer beskik oor 'n slim-TV met YouTube Premium, Netflix en Showmax, en gratis vinnige, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n privaat tuin, eksklusief vir gaste, met 'n gemeubileerde grasdak-lapa met 'n etenstafel met sitplek vir 8. 'n Groot houtskoolbraai is in die tuin beskikbaar, saam met 'n buitekamer wat toegerus is met 'n wasmasjien en kisvrieskas. 'n Hek bied direkte toegang tot die skilderagtige Hymany Park, waar gaste kan stap of fietsry terwyl hulle die oorvloedige voëllewe geniet.

'n Enkel outomatiese motorhuis en 'n onderdak-oprit bied parkeerplek vir 2 motors, met bykomende parkeerplek beskikbaar in die doodloopstraat. Die hele huis en tuin is ommuur, wat volledige privaatheid verseker sonder gedeelde ruimtes.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink The Thatch House on the Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 4, Randpark Ridge uitbreiding 41, Randburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAuSAHVZDoN70vF1vXElALWwevm3T5cRhtbkKbCG57v2WopkdIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 4 Cycad Street Randpark Ridge Ext 41 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.101515579984 27.952499760616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang