The Rooms
Beskrywing
Hierdie woonstel het 'n oopplan-ontwerp. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suitebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige atmosfeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg wat verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word.
Geen harde geraas of musiek word, veral na 22:00, toegelaat nie aangesien die eenheid in 'n woonbuurt is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Green Room is 'n oopplan-kamer wat oor 'n slaapkamer met 'n dubbel-bed en 2 bedjies wat slegs geskik is vir kinders beskik. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg wat verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word.
Geen harde geraas of musiek word, veral na 22:00, toegelaat nie aangesien die eenheid in 'n woonbuurt is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Vermeulenstraat 16, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang