The Strand Garden flat on Mills
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel, perfek vir 2 gaste, bied gemak en rustigheid. Hierdie selfstandige tuinwoonstel is in 'n privaat tuin op die gashere se eiendom geleë en is heeltemal apart, wat jou privaatheid van die hoofhuis af verseker.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met mikrogolf, ketel en broodrooster.
Geleë in die hartjie van Strand met winkels, restaurante en die strand net 600 meter weg. Straatparkeerplek is buite die eiendom met kameratoesig beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Strand Garden flat on Mills het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang