Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Stoep Cafe

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stoep Cafe Selfsorg Chalets is 'n ideale oornagplek op pad na Mosambiek, Kruger Park of Swaziland.

Verblyf bestaan uit 4 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is met lugversorging. Die chalets kan elk 4 mense akkommodeer. Kamers word daagliks skoongemaak en linne, sowel as handdoeke, word voorsien. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale in.

Die ou huis bied slaapplek aan 7 mense in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die sitkamer het 'n TV met DStv en die kombuis is volledig toegerus. Die huis het sy eie braai met 'n tuintjie.

Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa en braaigeriewe. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek met 'n nagwag en sekuriteitsheinings vir bote en sleepwaens is beskikbaar vir ekstra gemoedsrus. Die eiendom is kindervriendelik en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Stoep Café is een van die oudste huise in die dorp, voorheen woonplek vir die spoorwegdokters. Hier kan gaste tradisionele Suid-Afrikaanse kookkuns by die restaurant geniet.

Daar is 'n uitstekende gholfbaan in die dorp, geleë tussen die Komatipoort- en die Krokodilrivier, waar jy soms olifante en ander wild uit die Krugerwildtuin kan sien en hoor.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Zahn R
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bo. The Stoep Cafe is stunning! Die verblyf is pragtig en smaakvol gemeubileer - silwerskoon. Dit was heerlik om in die swembad lafenis te soek i...
Sien meer
Des 2024
Witte A
Gesin met tieners
5.0
100%. Baie lekker. Alles reg. Geen probleem. Baie dankie.
Sep 2024
Charmaine G
Saam met lewensmaat
5.0
Fab, relaxing and comfortable. Had a fabulous stay. Everyone was friendly and in a perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Anel D
Gesin met klein kinders
5.0
Oornag en ontbyt. Baie netjies en skoon en groot familie kamer. Oortref verwagtinge. Restaurant is baie tegemoetkomend. Regtig goeie oornag akkommodas...
Sien meer
Jan 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
4.8
Het baie lekker gekuier, stil en rustig gewees. Baie lekker gebly. Die kos by die restaurant was baie lekker.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink The Stoep Cafe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 74, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxZDY5YTkxLWQ5MTMtNDM5MC05YzA5LTRjMmFiNmY0MDkxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 74 Rissik Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.433915391752 31.953413486481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang