The Secret Garden Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarckstraat 36, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 050 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
The Secret Garden Guesthouse is in 'n baie stil, dog sentrale area van Swakopmund geleë, met restaurante, besienswaardighede en winkels wat gerieflik binne loopafstand van die eiendom geleë is.
Die gastehuis bied verblyf in 10 individueel gemeubileerde kamers wat uitkyk oor die pragtige geheime tuin wat almal in 'n minimalistiese styl versier is wat perfek saamsmelt met die gastehuis-tema en omgewing. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar.
Gaste kan hul dag begin met 'n ontbytbuffet wat óf in die eetkamer óf in die tuin onder die palmbome bedien word. Op kouer aande kan gaste in die hoofsitkamer voor 'n knus kaggel ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die Atlantiese Oseaan is net 250 m van die gastehuis af; slegs 5 minute se stap af na die bekende Jetty.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bismarckstraat 36, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarckstraat 36, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang