Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Die gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe binne jou vingers.

Verblyf word gebied in 5 stylvolle, luukse kamers. Elke kamer het 'n badkamer en is toegerus met gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, 'n strykyster en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis bied ook sekere DStv-kanale. Die personeel poog om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak; indien enigiets benodig word, kan gaste by ontvangs vra.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. In Klerksdorp en die omgewing kan gaste Klerksdorp Gholfbaan, Klerksdorp Museum en Faan Meintjies Natuurreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Troy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Gaste dink The Royal Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZmY2YjMyLWUyODQtNGQyNi1iMTQ2LWJiNTc4OTU1Y2VhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 48 Flamwood Drive Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839298719264 26.679862449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang