The Robin and The Rabbit
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Hillside Road, Hilton, Natal Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Robin and The Rabbit is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Hilton, reg op die drumpel van die Midlands Meander. Dit is ideaal vir sake- of vakansiegangers en bied maklike toegang tot plaaslike geriewe en besienswaardighede.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die sitarea het gemaklike sitplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan toegang tot 'n patio, tuin en parkeerplek geniet. Die eiendom is gerieflik geleë naby Queen Elizabeth Park Natuurreservaat, KwaZulu-Natal Museum, Umgeni Valley Natuurreservaat, Howick Museum, Comrades Marathon House en die Nelson Mandela Capture Site. Boonop is Hilton Farm Stall, The Quarry Centre, en 'n verskeidenheid restaurante en winkels net 'n entjie se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Hillside Road, Hilton, Natal Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Hillside Road, Hilton, Natal Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang