The Retreat Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Retreat Guest House is 'n moderne gastehuis wat ook deel is van The Retreat Wedding Venue and Conference Room. Die gastehuis is in Monument Heights, Kimberley geleë en bied maklike toegang tot hoofpaaie, en is naby 2 winkelsentrums, diensstasies, hospitale, skole en die lughawe.
Verblyf word gebied in luukse tweeling- en dubbelkamers en gesinseenhede. Elke kamer het lugversorging en het sy eie en suite-badkamer en privaat ingang. Kamergeriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi-internettoegang, 'n kluis vir waardevolle besittings en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan gebruik maak van die gedeelde gastesitkamer en tuin, en die buiteswembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Linda Claire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink The Retreat Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap