Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pelican

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-straat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 827 R2 403 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The Pelican is 'n volledig gemeubileerde vakansiehuis by The Cove in Langebaan, binne maklike bereik van Leentjiesklipstrand. Dié selfsorghuis bied slaapplek vir tot 7 gaste in 3 slaapkamers.

Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom 'n omskakelaar het en nie deur kragonderbrekings soos beurtkrag geraak word nie.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad en stort. Nog 'n enkelbed word ook in die binnebraaikamer voorsien.

Die lugtige en goed beligte leefarea is 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus, insluitend 'n skottelgoedwasser as 'n ekstra bonus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n TV en DVD-speler. Die binnebraai-area is net langs die sitkamer geleë, geskei deur glasskuifdeure, en dien as 'n bykomende vermaakarea.

Gaste kan maklike toegang tot die lieflike strande van Langebaan geniet. Ander nabygeleë doendinge sluit visvang, wind- en vlieërbranderplankry, strandwandelings en nog baie meer in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pelican-straat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pelican het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 827
R 2 827 R 2 403
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 827
R 2 827 R 2 403
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-straat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b6c3f9792ac1a77e496bc85d748e3e0375df4caf280e9c6a8c567af1a2ad2e554e8301d1de8607b1fefdcbfb9c25c541437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 827 nouVanaf R2 403 per nag (plek vir 7) 17 5 1 5 9 Pelican Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.063361 18.0425708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang