Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mel-Ca self catering unit

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 39, The Palms-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mel-Ca selfsorg-eenheid is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kimberley, Noord-Kaap. Die vakansiewoonstel is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van Kimberley kan verken.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Van die sitkamer af deur die skuifdeure lei 'n patio met braaigeriewe. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n verskeidenheid besienswaardighede besoek wat wissel van die Groot Gat, Kimberley-mynmuseum en kunsgalerye, die geskiedkundige staptogte deur die dorp verken of 'n potjie gholf speel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Carters-weg 39, The Palms-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mel-Ca self catering unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 39, The Palms-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f878b1b38a3c50fdd4a54af608f6abe25c25ea07111bb7679bb32ba038cbc7b4e4bcd4bbddeeb01957be7b0e99a49fe739a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 39 Carters Road The Palms Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.756563365756 24.727277226933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang