The Palms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Palms is 'n lieflike 1 slaapkamer eenheid, ideaal geskik vir 'n oornagverblyf, en is perfek geleë in Fichardtpark Bloemfontein, naby die N1 en N8 hoofweë.
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ten volle selfsorg. Dit is ingerig met 'n dubbelbed, oorgenoeg kasspasie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Dit beskik oor 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar. Die kombuisie het al die nodige noodsaaklikhede en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyt-eiland met stoele.
Die eenheid het 'n lieflike patio met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel en 'n privaat ingang en rustige tuin met braaigeriewe.
Hierdie eiendom is naby die Life Rosepark Hospitaal, die plaaslike winkelsentrum en plaaslike restaurante.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helgaardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang