Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens The Paddocks 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clarens The Paddocks 21 is 'n pragtige vakansiehuis met 3 slaapkamers wat 21 km vanaf Golden Gate Highlands Nasionale Park in Clarens geleë is.

Hierdie huis is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende en kan 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer ook ingerig is met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie eiendom bied gaste 'n badkamer met 'n bad met 'n handstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het 'n baie mooi oopplan-leefarea toegerus met gemaklike sitplek, 'n TV, en 'n kaggel vir koue nagte. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser.

Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en sonpanele in plek vir beurtkrag.

Buite kan gaste op die patio met 'n ingeboude braai-area ontspan terwyl hulle die berguitsigte geniet. Die buite-area beskik oor 'n lekker tuin waar gaste piekniek kan hou. Veilige parkeerplek en WiFi is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens The Paddocks 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naauwpoortstraat 14, The Paddocks, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe17c0cd7304fbfb3d70ba3ee3fdeb5513e531ab79b23221c64e6d2a7e33b4f9032a22f4069f229a87e43e8b79154009645df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 14 Naauwpoort St The Paddocks 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.502782000479 28.420659171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang