Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Onyx 719

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengracht-straat 57, The Onyx 719, Stadsentrum, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Onyx 719 is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in die veilige Onyx-gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is die perfekte ligging vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer het asemrowende uitsigte oor die omliggende stad. Alle gaste het volle toegang tot die gebou se binne- en buiteswembad en 'n lieflike buitelug-sitarea wat perfek oor die ikoniese Tafelberg uitkyk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Heerengracht-straat 57, The Onyx 719, Stadsentrum, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Onyx 719 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengracht-straat 57, The Onyx 719, Stadsentrum, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b6555702179fe77514e583f4758c7f1ca8790a1b7e5912e41d60a3755db5a785f11e9c9f8ed5d883a0cb861caec333c4447?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 57 Heerengracht Street 719 The Onyx 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.913272435628 18.426290345109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang