Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oak Potch

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Oak Potch bied gerieflike gastekamers en is in die hartjie van Potchefstroom geleë. Hierdie geskiedkundige gastehuis is ideaal geleë naby die Potchefstroomse Universiteit en NWU-kampus.

Verblyf by The Oak Potch bestaan uit verskeie individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer en beskik oor geriewe soos lugversorging, gratis WiFi-internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe. Aandete kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Die gastehuis spog ook met 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea, 'n groot swembad, 'n glas gazebo in die goed versorgde tuine, asook veilige onderdakparkeerplek vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke.

Die Oak Potch is ook ideaal geleë naby die sportdorpie en die Mooiriver Junction-winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bronwyn G
5.0
Fantastiese diens. Baie netjies en waarde vir geld. Stunning verblyf. Sal beslis weer daar bespreek.
Feb 2025
Chevonney J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, veilig, skoon en vredevol. Ek het definitief dit geniet om by The Oak Guesthouse gebly te het.
Feb 2025
Grant B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier en al die geriewe gebruik, veral die swembad was 'n groot wen. Baie lekker gebly en die swembad geniet na 'n warm dag se intrek by...
Sien meer
Feb 2025
Marlize S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi. Heerlike rustige atmosfeer en omgewing. Sal beslis weer van hul gebruikmaak met volgende oornag-rit.
Jan 2025
Lila V
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon. Bo my verwagting. Dit was regtig bo my verwagting en Karin was vreeslik gaaf.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Oak Potch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-weg 36, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c1980831bb2e1d7e4381644b5cb04cb5ee42e30e276a7b5cfa8c6c5a3030750a3b8c8521cdac184c76e130741133902291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 36 Thabo Mbeki Way Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688521834398 27.099473322754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang