Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nightingale

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogtepad, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 R2 025 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë in Groot Brakrivier, Wes-Kaap, sal jy The Nightingale vind, 'n bekoorlike selfsorghuis wat 'n intieme ontvlugting bied vir 'n paartjie of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié knus huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en daar is 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met uitsigte oor die pragtige hooglande en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, asook eetgerei en breekware in. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8, perfek vir etes. Die eenheid het nie 'n TV nie, maar WiFi-geriewe is beskikbaar vir gaste se gerief.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep en braai-area wat oor die see uitkyk geniet om die sonsondergang te geniet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolande G
Besigheidsreis
5.0
Best hidden gem. Will always try to book here first when in this location again. Our stay was fantastic! Ticked every box! Wish there w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Shanell B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, rustig en die mense is baie vriendelik. Ons was baie vriendelik ontvang en ons kuier was baie lekker.
Sep 2024
Ml C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste kuier ooit! Die eenheid is pragtig, keurig uitgerus en skoon. Dit bevat alles wat mens weg van die huis nodig het. Daar is egter 1 muur wat 'n p...
Sien meer
Apr 2024
Janine G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fantastiese oornag plek! Ons reis baie, en hierdie is een van die mees goed toegeruste plekke waar ons nog oornag het! Verskriklik netjies ...
Sien meer
Jan 2024
Kobus E
Saam met vriende
4.8
Cosy en gerieflik. Uitstekende diens en bereidwilligheid om te help.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sandhoogtepad, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Nightingale het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 250
R 2 250 R 2 025
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogtepad, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb895bd28f13e4bfdb9a6e3b27723814db477b87d78fab39623af31e988f68957190e61ff78fc91c208fbb0489437e1300d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R2 025 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Sandhoogtepad Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059155700051 22.199548093941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang