The Mustard Seed Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fallow-straat 5, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Mustard Seed Guesthouse bied 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel. Geleë in die rustige omgewing van 'n kleinhoewe in die noordelike voorstede van Bloemfontein, kan gaste die perfekte balans van gerief en ontspanning geniet.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.
Die eiendom bied veilige en onderdakparkeerplek, sowel as 'n rustige privaat tuinarea vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Fallow-straat 5, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Mustard Seed Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fallow-straat 5, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat