Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mills Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Mills Cottages is 'n knus selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Strand, Wes-Kaap. Die woonstel is perfek vir 'n paartjie wat deurgaan op soek na 'n gerieflike blyplek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof en oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Buite beskik oor 'n braai-area waar gaste saam maaltye kan kook. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Die strand in Strand is warm, beskut en lê op die rand van 'n promenade met 'n paar koffiewinkels, kafees en restaurante. Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, fietsry, voëlkyk en wynproe in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan L
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig 'n baie oulike plek. Baie oulik en netjies, alles wat jy nodig kan kry is daar, en jy kan 'n week daar bly. Sal net 'n blockout gordyn in die h...
Sien meer
Feb 2025
Stephanie V
5.0
Excellent. Baie vriendelike diens!
Feb 2025
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik akkommodasie, beveel sterk aan! Stil, rustig en veilige parkering vir jou voertuig.
Feb 2025
Christa M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige, skoon, moderne plekkie met alles wat jy benodig, met 'n gasvrye gasvrou. Baie veilig.
Jan 2025
Esther B
Saam met vriende
5.0
Ontspannend. Naby aan die see. Veilig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Mills Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe44ca02badec5f47b58a733e5e94da804aaeb80a380ea2a2c89f9c1dfcf876aaa2adc8f9305d6a7d70d016f6718866396b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 79A Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109223068898 18.835810039851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang