The Marigold House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schalkwykstraat 11, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Marigold House is 'n helder gemeubileerde Victoriaanse-styl gastehuis, geleë in die klein, geskiedkundige Karoo-dorpie Fraserburg. Die dorp is geleë op 'n plato noord van die Nuweveldberge in die Noord-Kaapstreek.
Gerieflike verblyf word in 2 gastekamers gebied, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met WiFi, 'n elektriese kombers, 'n waaier, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dié lieflike gastehuis bied 'n swembad vir gaste om te geniet, saam met braaigeriewe, 'n gastesitkamer en 'n buiteterras.
Die eienaar, Anni Hennop, is 'n geakkrediteerde Nasionale Toergids vir Suider-Afrika, en bied 'n ryk kennis van alles wat Afrika, kuns, kos en reis aangaan. Anni het baie jare agter die rug omdat sy gasvryheid en ervarings verskaf het vir gaste wat van heinde en verre reis. Die Marigold Gastehuis bied kleur en gerief met 'n hartlike Karoo-onthaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Schalkwykstraat 11, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink The Marigold House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fraserburg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schalkwykstraat 11, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang