Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lookout

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Lookout bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se perseel in Blue Horizon Bay, in Gqeberha (Port Elizabeth), geleë. Die vakansiehuis spog met asemrowende see-uitsigte en is 700 m vanaf die strand en die plaaslike restaurant.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis bevat 'n gas- en elektriese stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook 'n opwaskamer wat 'n voorbak-aparte dubbelsink en 'n bak, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër het. .

Die oopplan-leefarea bied 'n 6- tot 8-sitplek-eetkamertafel, 'n TV met volledige keuse van DStv-kanale, Catchup sowel as YouTube- en Netflix-toepassings; gratis Wi-Fi-toegang is beskikbaar om media te stroom. Die leefarea lei na die patio waar gaste kan braai en die see en voëls kan bewonder; walvisse kan ook sekere tye van die jaar gesien word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Caroline C
Besigheidsreis
5.0
Pictures do not do this place justice - it is amazing. The best view I have ever seen and delightful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jp R
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Ons gesin het al baie seevakansies gehad, maar nog nie so uitsig as 'The Lookout' nie. Dit was 'n groot voorreg om hierdie stukkie aarde t...
Sien meer
Jan 2025
Lettie B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig en rustigheid. Vriendelik ontvang. Baie goed toegerus, pragtige dekor. Asemrowende see uitsig.
Okt 2024
Therese P
Saam met lewensmaat
5.0
The ocean view was my favourite aspect. A place of tranquility.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Suzie B
Saam met lewensmaat
5.0
Kalmerend, verfrissend en sielsverrykend! The Lookout is 'n lieflike, skoon en netjiese blyplek met die mooiste see-uitsig vanaf leefarea, stoep en br...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Lookout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyacinth-straat 13, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe628959b31cc62bfafb16a0e7b10c8f6ff0a58945770fec7b33c67315e2ee2aed6103f315da6226ff71bb9edb78522098a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 13 Hyacinth Street Blue Horizon Bay 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.973864626607 25.249045375463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang