Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lapa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surprise Ridgeweg 24, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 025 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Lapa is 'n selfsorg, grasdak-gastekothuis wat op die gasheer se perseel in Hillcrest, in die Vallei van 'n Duisend Heuwels, geleë is. Die eiendom is ideaal as 'n basis vanwaar jy die dorp se omliggende besienswaardighede en geriewe kan verken.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die badkamer is op die onderste verdieping geleë.

Die kothuis op die onderste verdieping bied 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n wasmasjien en 'n oond. Ander geriewe sluit 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n braai-area, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in. Gaste is welkom om van die swembad op die gasheer se perseel gebruik te maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die Lapa is naby talle gholfbane, 'n plaaslike hospitaal, restaurante, winkels, kruidenierswinkels en besienswaardighede soos die Krantzkloof Natuurreservaat. Die area is ook bekend vir die verskeie marathons wat gedurende die jaar plaasvind. Gaste is welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat perdry, visvang, bergfietsry, wildritte en swem insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Surprise Ridgeweg 24, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Lapa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 025
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 025
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surprise Ridgeweg 24, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c60813d9b28f73de667bcf087397413b86f222bf6375e246fda4a03760bc06dfd0cb7342c2d92e397bf44c6526fb5ffa93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 025 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 24 Surprise Ridge Road Hillcrest 3650 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.767064369098 30.77952619362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang