Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hyde Hotel and Spa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: London-weg No. 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 136 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Hyde, geleë in die kosmopolitiese area van Seepunt, bestaan uit 36 deftige woonstelle en is Kaapstad se nuwe warm plek vir produksiespanne, konferensiekliënte en sake- of ontspanningsreisigers. Die Hyde, wat spesifiek vir hierdie oordeelkundige mark voorsiening maak, lewer die klein dingetjies wat die groot verskille maak – met 'n styl op sy eie. Die Hyde is ook stapafstand van die pragtige Schul af geleë.

Die Hyde is 'n boetiekhotel van die hoogste standaard wat onafhanklik besit en bedryf word, met 'n verbintenis tot uitstekende diens en gesofistikeerde gerief wat die belofte van sy toegewyde, passievolle eienaars en bestuurspan is, bekwaam bygestaan deur hul handgekeurde ondersteuningspersoneel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
2.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Melindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • London-weg No. 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hyde Hotel and Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 136
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 4 136
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: London-weg No. 13, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbe1f0c69f1d9e68f2e543e1770754ef62e1e153ebf28ca954e67dddbddd0988b1f22429a549810226c2ea637305d6d244a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 136 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Nr 13, London Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.913066039366 18.391628265381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang