The Hut Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Hut Guesthouse bied bekostigbare verblyf in 'n bekoorlike huis in die dorpie Burgersdorp in die Oos-Kaap.
Die gastehuis beskik oor 4 privaat slaapkamers met en suite-badkamers en 'n privaat ingang. Die grasdak-gesinseenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed sowel as 3 enkelbeddens terwyl die oorblywende slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n platskerm-TV, DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en elektriese komberse. Die huis bied gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af.
Gaste kan voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk, visvang en tennis in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hut Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Burgersdorp Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang