Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hobbit Hole

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Hobbit Hole is versteek in 'n stil doodloopstraat in Bayswater, Bloemfontein. Die knus kamer is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie area kan verken.

Die oopplan-kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamer beskik oor 'n lessenaar, 'n TV en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n gasstoof, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Bloemfontein-besoekers wat op soek is na opwindende dinge om te doen en te sien, word bederf met keuse. Sakereisigers sal vind dat die verblyf naby die stad is, maar steeds in 'n stil woonbuurt. Dit is 5 km vanaf Oranje Meisieskool en ander skole in die noordelike voorstede is ook naby.

Let daarop dat die privaat buite-area geplavei is, maar die gemeenskaplike parkeerarea het 'n klein tuinarea.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hanlie F
5.0
Sal vir seker weer hierdie gastehuis boek. Baie lekker gebly. Vriendelike diens, baie mooi en netjies en goed ingerig. Dis in 'n goeie, rustige woonbu...
Sien meer
Feb 2025
Jacqueline C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Our overnight stay at The Hobbit Hole was absolutely magical! Daleen, the host, went above and beyond to make us feel at ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Megan P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and comfortable. Lovely clean room that is well thought out with all of the amenities you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Kirsten W
5.0
Would definitely recommend! Impeccably clean and super comfortable, and with a friendly and helpful hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Daleen S
5.0
Uitstaande. Uiters skoon en netjies. Goed ingerig, vriendelike en hulpvaardige diens, bekostigbaar.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Hobbit Hole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polyhymniastraat 3, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8075d6c7098ee4f97b445b70e557e349b4268f412bfd18cf2fa7fbab57176c9d510e06a3e3cdd0ba28d797d12c39df04a9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.084564423938 26.229337266045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang