Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hidden Valley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Hidden Valley is aan die oewer van die Blyderivier geleë en bied gaste 'n ontspanne wegbreek omring deur die natuur, en is versteek tussen die sitrus- en mangoplase.

Gaste het 'n keuse van 2 houthutte wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer en oor die rivier uitkyk. Die hutte is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Elke hut maak oop op 'n onderdakstoep met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n eetarea vir 2 mense. WiFi-toegang is beskikbaar.

Parkeerplek word voorsien en gaste kan van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.

The Hidden Valley bied verskeie doendinge soos swem, visvang of tubing, voetslaan en fietsry, en omring deur die natuur, sal gaste 'n verskeidenheid klein wild en voëls sien. Sebras, rooibokke, blouwildebeeste, kameelperde en ander wild kan ook opgemerk word aangesien The Hidden Valley in 'n wildernislandgoed geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melanie K
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde! The Hidden Valley is die mooiste paradys! Stukkie hemel op aarde! Dit is waarnatoe mens gaan om jou siel te "recharge". Letterlik just...
Sien meer
Feb 2025
Marianne K
Gesin met tieners
5.0
Klein paradys regtig die geld werd. Mooiste klein paradys in die bosveld met die rustige klank van die rivier en mooiste uitsig. Regtig 'n juweel. Kos...
Sien meer
Des 2024
Annetjie L
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreuk in die natuur met 'n excellent service. Heerlike wegbreuk naweek. Diens was uitstekend en die bestuurder/eienaar was baie vriendelik en hulpv...
Sien meer
Okt 2024
Susan O
Gesin met tieners
5.0
Lieflike kuierplek vir gesinswegbreek. Ons was baie beïndruk met die verblyf by The Hidden Valley. Die hutte is stylvol en gemaklik ingerig met alles ...
Sien meer
Jul 2024
Jason S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons gaan nou die hele kamp bespreek en kinders en familie saambring!
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink The Hidden Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae1ed08721f43eee3545ebbe0c432a45afec52993a3887b41b47febf0f3a6bab11ee602e3701071caa94de2d957a71790c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 Off the R527 Farm Blyderus 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.366971901283 30.845566514286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang