The Hampton Exclusive Guest House
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 2, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Hampton Exclusive Guest House is in Oos-Londen se strandfront-voorstad, Quigney, binne stapafstand van die strand af geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf, gratis WiFi en uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Verblyf word gebied in smaakvol versierde kamers en suites met houtmeubels. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas en 'n plafonwaaier. Gaste kan hul dag begin met 'n volledige Engelse ontbyt in die eetarea wat oor die see uitkyk, of in die privaatheid van hul eie kamer. Daar is restaurante, kroeë en kafees in die nabyheid. Gaste het toegang tot gratis privaat parkeerplek op die perseel.
Gaste kan die Oos-Londen-akwarium besoek en doendinge in die omliggende area geniet, soos walviskyk, dolfynkyk, visvang, voetslaan en draf. Oos-Londen Lughawe is ongeveer 10 km weg, en 'n lughawependeldiens is beskikbaar indien nodig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Mpho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marine Terrace 2, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Terrace 2, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: