The Gift
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 530 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
The Gift is 'n gerieflike dorpshuis in Arniston met slaapplek vir 7 gaste.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Daar is ook nog 'n addisionele badkamer met stort in 'n buitevertrek agter. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 2 addisionele enkelbeddens op die stoep. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die groot kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en 'n slim-TV in die sitarea. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n buitebraai-area en 'n parkeerplek is agter die huis. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Arniston het verskeie restaurante, lieflike strande, swem-, fietsry-, perdry-, bergfietsry- en visvang-geleenthede, walviskyk en skeepswrakduik. Die Arniston Hotel Spa en Waenhuiskransgrot kan ook besoek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 176
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Napierstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink The Gift het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang