Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery Inn

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mrt 2025 tot 19 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127, Simon Bekker, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gallery Inn is in die pragtige area rondom die Hartbeespoortdam geleë en bied 'n ideale toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na 'n ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n knus sitarea met 'n TV. Dit maak oop na 'n privaat balkon wat 'n asemrowende 360-grade-uitsig oor Hartbeespoortdam bied. Die eiendom is stapafstand vanaf die dam, en gaste kan ook 'n natuurwandelpad geniet wat voor die eiendom verby loop.

Daar is 'n verskeidenheid restaurante in die area vir ontbyt, middagete en aandete. Hartbeespoort bied 'n wye verskeidenheid doendinge vir die avontuurlustiges, asook meer ontspanne opsies soos spa-behandelings.
Kosmos Village, geleë aan die noordelike oewer van die Hartbeespoortdam met die Magaliesberge as agtergrond, is net 40 minute vanaf Johannesburg en Pretoria, en 37 km vanaf Lanseria Lughawe. Die area bied 'n verskeidenheid vermaak-opsies, insluitend gehalte-gholfbane en nabygeleë inkopiegeriewe.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 127, Simon Bekker, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 127, Simon Bekker, Kosmos, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa06c31e11328a15e0e3cad3b5cdc139938a0505221b082be86746660fe53d6e6f09bf6f3d856752a155c0afc27cfbc412259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 127 Simon Bekker, Kosmos 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.740655559777 27.850032640526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang