The Gables
Beskrywing
Die Gables Wing 1 & 2 beskik oor 5 slaapkamers, 3 x badkamer met 'n bad en stort, 'n gastetoilet, 'n kombuisbraai/vermaakarea en 2 x oopplan-sitkamer en -eetkamers. Die eerste slaapkamer in vleuel 1 het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die slaapkamers in vleuel 2 bestaan uit die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en die 2de slaapkamer ook op die grondvloer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamer op die boonste vloer op vleuel 2 het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser wasmasjien en die eenheid het 'n TV met DSTV premium pakket asook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Die natuurreservaat het streng reëls rakende geraas en harde musiek. Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor die inwoners en nie partytjies hou, harde musiek luister of baie geraas maak nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die eenheid kan slegs aan die aantal gaste op die besprekingsvorm verhuur word en ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Enige skade aan die perseel moet so gou moontlik aan die bestuur gerapporteer word.
Die huis het 'n gasstoof en batteryligte vir beurtkrag. Daar is ook kragomskakelaars so die ligte, DStv en WiFi werk tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Turnstone-keeromstraat 209, Grottobaai, 7345, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang