The French Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Graham Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The French Cottage bied gerieflike oornagverblyf in Bedford, geleë in 'n stil woonbuurt. Hierdie eiendom is perfek vir vakansie- en sakereisigers en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike toevlugsoord.
Die eiendom beskik oor 4 gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en elkeen het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis en kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer, wat 'n TV met DStv-kanale insluit. Gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar, en die stoep bied lieflike tuin-uitsigte. Veilige parkeerplek word ook vir gaste voorsien.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 28 Graham Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Bedford Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Graham Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang