The Feather Hill Boutique Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Feather Hill Boutique Hotel is in Potchefstroom geleë en bied luukse verblyf vir sakereisigers, trougaste, pasgetroudes en paartjies. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die boetiekhotel beskik oor 11 suites wat elkeen toegerus is met lugversorging, 'n slim-TV en gratis WiFi vir gaste se gebruik.
Die unieke boetiekhotel, spa, trou- en funksie-venue is geleë op die rand van 'n heuwel met skouspelagtige uitsigte, omring deur die bekende Suikerbosbome en ongerepte natuur.
Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes
- Gaste dink The Feather Hill Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dagbreek Landgoed, Uitbreiding 1133, Potchefstroom, 2522, Noordwes