Echo Caves & Accommodation
Beskrywing
Elke kamer bied slaapplek vir 2 mense op 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens. Verder het elke kamer 'n en suite-badkamer, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en linne word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste kan van die restaurant en kroeg teen ekstra koste gebruik maak. Dit is tot 16:00 beskikbaar.
Toegangsfooi by grot:
Volwassenes en onderwysers: R85
Pensioenarisse: R60
Kinders tussen 5 en 12 jaar: R35
Kinders tussen 12 en 18 jaar: R55
Kinders onder 5 jaar: Gratis
Betaal met kontant of kaart - geen tjeks word aanvaar nie.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en 1 twee enkelbeddens het. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis het 2 induksiestoofplate met potte en panne, 'n yskas, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea in die kombuis. Gaste het toegang tot 'n braai-area met 'n dek wat op die berg uitkyk. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste kan van die restaurant en kroeg teen ekstra koste gebruik maak. Dit is tot 16:00 beskikbaar.
Toegangsfooi by grot:
Volwassenes en onderwysers: R85
Pensioenarisse: R60
Kinders tussen 5 en 12 jaar: R35
Kinders tussen 12 en 18 jaar: R55
Kinders onder 5 jaar: Gratis
Betaal met kontant of kaart - geen tjeks word aanvaar nie.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, kombuis en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. En daar is 'n stort in die badkamer. Linne word voorsien maar gaste moet hul eie handdoeke bring. Gaste het toegang tot 'n onderdak-braaiplek. Daar is nie 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste kan van die restaurant en kroeg teen ekstra koste gebruik maak. Dit is tot 16:00 beskikbaar.
Toegangsfooi by grot:
Volwassenes en onderwysers: R85
Pensioenarisse: R60
Kinders tussen 5 en 12 jaar: R35
Kinders tussen 12 en 18 jaar: R55
Kinders onder 5 jaar: Gratis
Betaal met kontant of kaart - geen tjeks word aanvaar nie.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die R36 vanaf Lydenburg na Tzaneen, 24 km buite Ohrigstad, 1122, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang