Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Drop Inn

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Lelani V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Naby aan die strand en dierevriendelik. Het so lekker gegee. Naby aan die strand en winkels. Die plekkie het alles wat 'n mens nodig het en my Jack Russell kon ook saamreis! Sla beslis volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Fabulous stay. We will be back. Fabulous stay, great hosts and really nice apartment. Let us check in early and also depart a bit later. Nice to have WiFi as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davidene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Goeie verblyf. Ja, ons het baie lekker gebly, maar die badkamer venster is foutief (kan nie toe nie), dus was die badkamer vol insekte. WiFi is ook nie so goed nie, dus ervaar die TV probleme.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
The Drop Inn
Ons het oorgeskakel na fibre so ons internetspoed is nou 25 Mbps. Ons sal die venster laat regmaak. Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.

Anneke D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Comfortable and well located. Will go back. It was a nice quiet neighbourhood and a comfortable stay. The hosts were responsive, friendly and helpful. The only criticism we have is that the fridge (despite being very cute and retro) is impractical for freezing things and longer stays. Also, the table needs to be stabilised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
The Drop Inn
Dankie vir die besoek, Anneke - dit was lekker om julle te ontmoet. Ja, ek het die yskas uit my skoonpa se motorhuis "gered" - oortrek met roes, maar my skoonpa het genoem hy hardloop al 60 jaar sonder enige probleme, so toe laat ons dit herstel. Ek is redelik geheg aan die ding Ek hou van toeka se goed wat nie uitmekaar val nie. Veilig huis toe ry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboom-straat 15, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bb1b89eeadb90d347b20eaae600bf80a55e6bca212481d296382b76b9b822cc078e975dce015db4a72d04d60727bf522556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 15 Spekboom Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.0214881 24.9272942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang