The Desert House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweede-laan 21, Uis, 0000, Erongo
- Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Desert House is 'n bekoorlike lodge wat gerieflike B&B-verblyf in Uis, Namibië bied. Of gaste nou 'n rustige toevlugsoord of 'n opwindende avontuur soek, hulle sal dit ontdek te midde van pragtige woestynlandskappe en verwelkomende gasvryheid.
Gaste het verskeie individueel-gestileerde kamers om van te kies, wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste word voorsien van kwaliteit linne en handdoeke.
Op die perseel is daar 'n kroeg waar gaste kan ontspan en verfrissende drankies kan geniet. Boonop is die daaglikse ontbytkeuse 'n heerlike manier om die dag te begin. Daar is ook 'n swembad waar gaste 'n verfrissende duik kan geniet, asook 'n vuurput en lapa waar gaste 'n bietjie kwaliteit tyd kan deurbring. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en privaat parkeerplek.
Die omliggende berge en natuurskoon maak dit 'n ideale bestemming vir natuurentoesiaste en buitelug-avonturiers. Gaste kan die skilderagtige Erongo-streek verken, wild teëkom, of die opwindende doendinge in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tweede-laan 21, Uis, 0000, Erongo
- Gaste dink The Desert House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweede-laan 21, Uis, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang