Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dell

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Dell is 'n ideale wegbreek langs die Vaalrivier net 8 km buite die gewilde dorpie Parys. Die oord vorm deel van die Dome-wêrelderfenisgebied.

Ons bied verblyf in verskeie selfsorg-chalets en kampeerplekke. Ons maak ook voorsiening vir konferensies, klein troues, verjaarsdae en ander byeenkomste.

Ons het 'n wye verskeidenheid doendinge op die perseel wat natuurritte, uitsigpuntrit, paartjierit en kajaks insluit. Staproetes en bergfietsry word ook aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 242 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bernice F
Saam met lewensmaat
5.0
Great quiet getaway. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Daleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Ons het vreeslik lekker gebly. Die swartwildebees luukse tent was goed toegerus en het 'n pragtige uitsig. Die Rooi Granaat wat op die persee...
Sien meer
Feb 2025
Henriette L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome plekkie! Hoog aanbeveel. Dit was 'n heerlike tyd! Awesome klein plekkie by die water! Sal vir seker weer daar bly!
Des 2024
Eugene F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek plekkie weg van die besige stad af. Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Vriendelike en behulpsame staf. Dorpie is baie n...
Sien meer
Des 2024
Jerry S
Saam met lewensmaat
4.8
Al wat ek kan sê is dit is awesome. Die was een van die skoonste plekke wat ons nog ervaar het. Great hou so aan asb.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 242

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink The Dell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfbfa19c442a58eae799df872165acdcddc9d67d8d7f75892252c1c2e1969f51c2b5cf30677546a8402c9af206cfbec4a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 242 5 1 5 Vaal Eden The Dell 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839451 27.513681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang