Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cullinan Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Frost Straat, , Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Cullinan Guest House bied netjiese, goedversorgde en bekostigbare verblyf in Queenstown, in die Oos-Kaap. The Cullinan is in die stil woonbuurt Balmoral geleë, naby Queenstown Girls' High School en Queen's College.

Elkeen van die gastekamers is onberispelik gemeubileer en toegerus, en die beddens is opgemaak met fyn linne. Kamergeriewe sluit 'n plafonwaaier, muurverwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in. Elektriese komberse word voorsien vir daardie koue Queenstown winteraande. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar.

Die hoofeetarea het sitplek vir tot 20 gaste, en 'n smaaklike ontbyt word daagliks bedien. Die Cullinan het onderdakbraaigeriewe en 'n rustige tuin. Veilige parkeerplek van die straat af is agter 'n hek beskikbaar.

Die Cullinan is trots op die ryk, kulturele geskiedenis van Queenstown en verwelkom sy gaste in moderne styl en tradisionele sjarme. Die eiendom verteenwoordig 'n hoë standaard van persoonlike diens, wat jou 'n toevlugsoord van gerief en privaatheid bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 Frost Straat, , Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Cullinan Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Frost Straat, , Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNjY0MzIxLTUzYWUtNDI1YS05ZDA4LTczOTEzOWY0MmU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 23 Frost Street Balmoral 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.890463 26.882133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang