Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crooked Forest

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige woonbuurt van Pretoria, naby die Montana-hospitaal, die Kolonnade- en Wonderboom Junction-sentrums asook die Wonderboom-natuurreservaat geleë. Dit is gerieflik naby groot toegangsweë geleë en is ideaal vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste.

Daar is 4 eenhede wat bestaan uit 'n slaapkamer met 'n kombuisie en 'n moderne en suite-badkamer elk. Die kamers het 'n koninggrootte-/koningingrootte-bed en dubbelbed en beskik ook oor 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n Netflix-intekening. Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.

Dit beskik oor 'n kombuisie met 'n wasbak, yskas, mikrogolf, broodrooster en breekware. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort behalwe vir die spa-eenheid wat net 'n bad het.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel met genoeg spasie vir 1 voertuig tensy anders gereël.

Die tuin is welig met plante en privaat hoeke waar gaste kan sit en 'n koppie tee geniet.

Ontbyt is nou 'n opsionele ekstra wat ideaal is vir sakereisigers.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Karen M
Saam met lewensmaat
5.0
Sanctuary. Peaceful. Convenient. Gentle. Michelle went over and above to support our special requests. Absolutely will be back again an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Caelan M
Gesin met tieners
5.0
Very organized and clean. Very good value for money. Very quiet, clean and peaceful. Simple and easy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Tess J
Saam met lewensmaat
5.0
Alles perfek. Ons het ons verblyf baie geniet.
Jan 2025
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Keep it up, very neat and polite place. Very pleasant stay, would gladly come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Dichaba M
Saam met lewensmaat
5.0
It was very quiet and everything was in order just like how they advertised. Our stay was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink The Crooked Forest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 19, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8023c217e50acfb8c1875dda1196450d31c94bd95bbde5066c2d48344bbc009361d29391d56086786ab46116b7c15deb0f17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 19 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687949 28.195827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang