Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cozy View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2069 Broadacres Drive, The VIew, Dainfern, 2055, Gauteng
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cozy View is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, The View, in Dainfern, Midrand. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek is.

Dié ateljee op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat patio met sitplek buite, 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 35 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 2069 Broadacres Drive, The VIew, Dainfern, 2055, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2069 Broadacres Drive, The VIew, Dainfern, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3db41526f74affe4261b136df49ada7e7e72a9a0cd5c3adf1b7e3d9f19d60b37f8f0b167f6e445f8e4d72f8f06215baa09a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2) 2069 Broadacres Drive The VIew 2055 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.991781993053 28.008713246891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang