The Chelsea's Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 379 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Chelsea's Foreshore Place is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied stylvolle verblyf net 2,3 km vanaf die V&A Waterfront.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en sagte badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, mikrogolf, oond, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met 'n TV teen die muur en 'n werkspasie met 'n lessenaar. Gratis WiFi word ook voorsien.
Buite is daar 'n gemeenskaplike stoep en 'n Mug & Bean waar heerlike kos en drinkgoed bestel kan word. Mug & Bean bied ook gratis WiFi en werkareas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap