The Cabin Accommodation
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuschneiderstraat 5, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Cabin Accommodation is in die kusdorpie Swakopmund en 2,2 km vanaf die hoofstrand geleë.
Verblyf word gebied in 5 solder-selfsorgwoonstelle en 2 eenslaapkamerwoonstelle. Die woonstelle is ingerig met koningingrootte-beddens en slaapbanke wat gemaklik 4 mense kan akkommodeer. Die kombuise is toegerus met stowe, yskassies, mikrogolwe, breekware en eetgerei. Hierdie woonstelle het alle privaat patio's met ingeboude braaiers en buitesitplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Heuschneiderstraat 5, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink The Cabin Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuschneiderstraat 5, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang