Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridgewing

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Bridgewing is op 'n stil doodloopstraat geleë met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 in beskeie luukse. Die oopplan-ontwerp sluit 'n moderne volledig toegeruste kombuis en 'n en suite-badkamer met luukse toebehore in. 'n Privaat dek, geleë in welige kusplantegroei, met braaigeriewe en 'n bykomende buitestort, voltooi die eenheid.

'n Afgeleë strand is minder as 500 m weg met die gewilde Ansteys en Brighton Beach op 3 kilometer. Verskeie restaurante en kitskoswinkels is naby met drie winkelsentrums om in al jou dag-tot-dag-behoeftes te voorsien.

’n Hibriede sonkragstelsel gee ons nou die vermoë om elektrisiteit te verskaf wanneer die munisipale netwerk nie beskikbaar is nie. Hierdie sonkragstelsel gekombineer met 2 sonkrag-geisers verseker dat jy krag, warm water en Wi-Fi sal hê tydens jou verblyf.

Boonop verseker 'n wateropvang- en tenkbergingsinstallasie gekombineer met heelhuisfiltrasie skoon water uit elke kraan.

Geriewe op die perseel sluit onderdak of parkeerplek in 'n motorhuis in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liza R
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie oulike plekkie. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar slaap. Beveel hulle beslis aan.
Feb 2025
Werner S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing view, clean, fashionable, perfect location. The guesthouse was amazing, very clean and tidy, and with an amazing view. It's def...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marjorie S
Besigheidsreis
5.0
Great value for money and a great vibe. Fanie and Susan are super nice people. The flat has everything you need and the view is incredi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Steph V
5.0
Beautiful view with relaxing and comfortable accommodation. I always choose The Bridgewing when I'm staying at the Bluff. Friendly host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lezette S
Saam met lewensmaat
4.8
Lieflike plek. Silwerskoon. Fanie het ons baie welkom laat voel. Heerlik gekuier. Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar gaan bly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fanie & Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridgewing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Hoosen Haffejee-weg 250, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf6b32273a0d894bf1d625512fc6e138c56f1a4c98884173c04dfdc8a47eca20e940ff95d80feee11565cda6d711d53553e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 250 Dr Hoosen Haffajee Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.940283973441 31.002212047642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang