The Bird's Nest in The Valley
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosastraat 4, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Bird's Nest in The Valley is 'n gerieflike oornagkamer met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Kirkwood. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer is met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en gratis WiFi toegerus.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal naby winkels, koffiewinkels en restaurante wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Mimosastraat 4, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Gaste dink The Bird's Nest in The Valley het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosastraat 4, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap