Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Berry Bee Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Berry Bee Accommodation is geleë op 'n werkende plaas in die Skeerpoortvallei, geleë tussen die Magalies- en Witwatersrand-bergreekse. Die eiendom is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord in die platteland.

Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste op 'n slag. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en albei het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf en ketel. 'n Gerieflike sitplek is in die leefarea beskikbaar. Die huis maak oop op 'n onderdakstoep waar gaste oggendkoffies of 'n skemerkelkie in die middae kan geniet.

Gaste kan rustige wandelings langs skilderagtige staproetes geniet, smul aan wildbesigtigings, en voëlkyk, insluitend die geleentheid om aasvoëls waar te neem. Daar is ook bergfietsryroetes en roetes vir draf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nadeer M
Saam met vriende
5.0
Amazing. Please was simply amazing. The hosts are very friendly and extremely helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Bea B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige rustige omgewing met vriendelike gasheer. Ons kuier was heerlik! Wat 'n oulike plekkie, het heerlike oorgeslaap!
Jan 2025
Gerda L
Saam met vriende
5.0
Ons verblyf was aangenaam en die gashere was uiters aangenaam. Skoon en netjies. Lekker gebly, baie dankie!
Okt 2024
Renee V
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Very pleasant and relaxing with breathtaking surroundings and charming hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Roberta D
Saam met vriende
4.4
Short and sweet! It was a great stay, although short. To have WiFi would be a great addition.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink The Berry Bee Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogteweg 33A, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b3f4c26b1f7dc3b8eadaa72e857faac8b792f2ae1b97e54d3eb8ab1ce4b06fe0028e88db7188a30e7fb023836fc5344cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 25 5 1 5 33A Remhoogte Road Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.808124220169 27.71617017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang